Tuine wat ons almal verwelkom

Share >>

Soms kom die waardevolste terugvoer van vars oë. Die afgelope naweek het een van ons inwoners gaste van Constantia ontvang, en hulle was vol lof oor Welgemoed se pragtige, netjiese omgewing. Our proud resident sent us the following message:

 

“Ek wil net diegene bedank wie betrokke was met ons nuwe WELKOM tuin. Ons het Sondag gaste gehad van Constantia en hulle is altyd vol komplimente oor ons mooi en skoon omgewing. Neville is ’n botanis en hy was vol lof oor hoe goed dit nou daar op die hoek lyk. Ook hoe mooi inheems en endemies saam kan werk.” – Welgemoed inwoner.

 

Our welcome garden has been a point of discussion in the past, but it’s encouraging to see how collective effort and careful planning have turned it into something the wider community can be proud of. Another area showing great progress is the embankment along Kommandeur & Pandoer (near the Karate Club). Dedicated effort has gone into restoring and preparing this space, and the results are already noticeable. With the groundwork now complete, we can look forward to a burst of colour and life as the first spring blossoms appear, a reminder of how continuous care transforms our shared environment into something uplifting for everyone.

 

’n Opregte woord van dank aan almal wat betrokke was, van die visie en ontwerp, tot die aanplant, instandhouding en sorg. Julle werk wys hoe sterk ons gemeenskap is wanneer ons saamspan om Welgemoed ’n groen, lewendige en verwelkomende plek te maak. We truly value your feedback, and in this instance it’s wonderful to see how much becomes possible when residents and the WCID work hand in hand to make Welgemoed a thriving, green, and welcoming place.

 

WCID Management

 

Other News

All Categories
Scroll to Top