Welgemoed Kunstefees is terug!

Share >>
Dis weer daardie tyd van die jaar! Die Welgemoed Kunstefees is terug!

Kom beleef die enigste kunstefees van sy soort in Kaapstad se Noordelike Voorstede, aangebied deur Welgemoed NG Kerk. Dis ons vierde jaar, en ons het vir jóú iets besonders saamgestel: van teater en musiek tot visuele kuns, kos, boeke en hope pret vir jonk en oud!

📍 NGK Welgemoed van | 📅 23 Augustus tot 20 September

Dis meer as net ’n fees! Dis ’n viering van ons gemeenskap, ’n plek waar vriende bymekaarkom, waar kreatiwiteit blom, en waar herinneringe gemaak word. Moenie dit misloop nie!

🔗 Kaartjies beskikbaar by Webtickets: https://www.webtickets.co.za


🔗 Nataniël, Mass for the good Princes: https://www.seatme.co.za 

Other News

All Categories
Scroll to Top