Welgemoed Kunstefees – Amira Willighagen en die DF-Koor

Share >>

Datum: Sondag, 20 September 2026

Begin tyd: 09:00 – 10:15

Kaartjie pryse: Geen koste

Kaartjies is beskikbaar op Webtickets Kliek hier

KOM SAAM OP ’N MUSIKALE REIS …

Die Nederlands-gebore Amira Willighagen het op 9-jarige ouderdom reeds ‘Holland’s Got Talent’ gewen. Tydens verlede jaar se Kerssangdiens was dit duidelik hoekom toe sy ook Welgemoed met haar stem betower het. Hierdie jaar is dit ’n dubbele bekoring wanneer sy met DF Akademie se briljante koor en die immergewilde Jade Paige saamspan.

Kom maak agterna ’n draai by die Feeskafee om verder verlei te word deur ons baristakoffie, watertandgeregte en die besondere kuns deur plaaslike kunstenaars.

 

Other News

All Categories
Scroll to Top